Spreuke 11:8 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 8 Die regverdige word selfs uit benoudheid gered,+ en die goddelose kom in sy plek.+ Jesaja 43:4 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 4 Omdat jy kosbaar was in my oë,+ is jy eerwaardig geag, en ek het jou liefgehad.+ En ek sal mense in jou plek gee, en volksgroepe in die plek van jou siel.+
4 Omdat jy kosbaar was in my oë,+ is jy eerwaardig geag, en ek het jou liefgehad.+ En ek sal mense in jou plek gee, en volksgroepe in die plek van jou siel.+