Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Ester 7:9
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 9 Harboʹna,+ een van die hofbeamptes+ voor die koning, het toe gesê: “Daar is ook die paal+ wat in Haman se huis staan—vyftig el hoog—wat Haman gemaak het vir Morʹdegai, wat in belang van die koning gepraat het.”+ Daarop het die koning gesê: “HANG hom daaraan.”+

  • Spreuke 21:18
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 18 Die goddelose is ’n losprys vir die regverdige;+ en wie verraderlik handel, neem die plek van die regskapenes in.+

  • Daniël 6:24
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 24 En die koning het bevel gegee, en hulle het dié manne wat Daniël beskuldig het,+ gebring en hulle,+ hulle seuns en hulle vrouens in die leeukuil gegooi;+ en hulle het nog nie die bodem van die kuil bereik nie of die leeus het hulle oorweldig en al hulle bene verbrysel.+

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel