-
Ester 8:11Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
-
-
11 dat die koning aan die Jode wat in al die verskillende stede was, toegestaan het om bymekaar te kom+ en vir hulle siel op te staan, om die hele strydmag van die volk+ en regsgebied wat vyandskap teenoor hulle toon, kindertjies en vroue, te verdelg en dood te maak en uit te roei, en om hulle buit te plunder,+
-
-
Daniël 3:27Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
-
-
27 En die satrape, die prefekte en die goewerneurs en die hoë amptenare+ van die koning wat bymekaar gekom het, het hierdie manne gesien, dat die vuur geen mag oor hulle liggame gehad het nie+ en dat geen haar van hulle kop+ geskroei was nie, en dat selfs hulle mantels geen verandering ondergaan het nie en nie eens die reuk van die vuur aan hulle gekom het nie.
-