Job 34:19 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 19 Daar is Een wat geen partydigheid teenoor vorste betoon het nieEn op die edele nie meer ag gegee het as op die geringe nie,+Want hulle almal is die werk van sy hande.+ Psalm 139:16 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 16 U oë het selfs my embrio gesien,+En in u boek was al die dele daarvan opgeskrywe,Met betrekking tot die dae toe hulle gevorm is+En nog nie een onder hulle daar was nie. Spreuke 14:31 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 31 Hy wat die geringe verkul, het sy Maker gesmaad,+ maar wie aan die arme guns betoon, verheerlik Hom.+ Spreuke 22:2 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 2 Die ryke en die arme het mekaar ontmoet.+ Jehovah is die Maker van hulle almal.+ Maleagi 2:10 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 10 “Het ons nie almal een vader nie?+ Het een God ons nie geskep nie?+ Waarom handel ons dan verraderlik met mekaar,+ deur die verbond van ons voorvaders te ontheilig?+
19 Daar is Een wat geen partydigheid teenoor vorste betoon het nieEn op die edele nie meer ag gegee het as op die geringe nie,+Want hulle almal is die werk van sy hande.+
16 U oë het selfs my embrio gesien,+En in u boek was al die dele daarvan opgeskrywe,Met betrekking tot die dae toe hulle gevorm is+En nog nie een onder hulle daar was nie.
31 Hy wat die geringe verkul, het sy Maker gesmaad,+ maar wie aan die arme guns betoon, verheerlik Hom.+
10 “Het ons nie almal een vader nie?+ Het een God ons nie geskep nie?+ Waarom handel ons dan verraderlik met mekaar,+ deur die verbond van ons voorvaders te ontheilig?+