23 Só het Jehovah gesê: “Laat die wyse nie met homself spog oor sy wysheid nie,+ en laat die sterke nie met homself spog oor sy sterkte nie.+ Laat die ryke nie met homself spog oor sy rykdom nie.”+
18 Laat niemand homself mislei nie: As iemand onder julle dink dat hy wys is+ in hierdie stelsel van dinge, laat hom ’n dwaas word, sodat hy wys kan word.+