Eksodus 20:12 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 12 “Eer jou vader en jou moeder+ sodat jou dae verleng mag word in die land wat Jehovah jou God aan jou gee.+ Levitikus 19:3 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 3 “‘Elkeen van julle moet sy moeder en sy vader vrees,+ en my sabbatte moet julle onderhou.+ Ek is Jehovah julle God. Spreuke 1:8 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 8 Luister, my seun, na die dissipline van jou vader,+ en moenie die wet van jou moeder+ verlaat nie. Efesiërs 6:1 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 6 Kinders, wees gehoorsaam aan julle ouers+ in eenheid+ met die Here, want dít is regverdig:+
12 “Eer jou vader en jou moeder+ sodat jou dae verleng mag word in die land wat Jehovah jou God aan jou gee.+
3 “‘Elkeen van julle moet sy moeder en sy vader vrees,+ en my sabbatte moet julle onderhou.+ Ek is Jehovah julle God.