Levitikus 19:3 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 3 “‘Elkeen van julle moet sy moeder en sy vader vrees,+ en my sabbatte moet julle onderhou.+ Ek is Jehovah julle God. Spreuke 31:26 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 26 Haar mond het sy in wysheid oopgemaak,+ en die wet van liefderyke goedhartigheid is op haar tong.+ 2 Timoteus 1:5 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 5 Want ek herinner my die geloof+ wat sonder enige huigelary in jou is,+ en wat eers in jou grootmoeder Loʹïs en jou moeder Euniʹce gewoon het, maar waarvan ek die vaste vertroue het dat dit ook in jou is. 2 Timoteus 3:15 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 15 en dat jy van kleintyd+ af die heilige geskrifte geken het, wat jou wys kan maak tot redding+ deur die geloof in verband met Christus Jesus.+
3 “‘Elkeen van julle moet sy moeder en sy vader vrees,+ en my sabbatte moet julle onderhou.+ Ek is Jehovah julle God.
26 Haar mond het sy in wysheid oopgemaak,+ en die wet van liefderyke goedhartigheid is op haar tong.+
5 Want ek herinner my die geloof+ wat sonder enige huigelary in jou is,+ en wat eers in jou grootmoeder Loʹïs en jou moeder Euniʹce gewoon het, maar waarvan ek die vaste vertroue het dat dit ook in jou is.
15 en dat jy van kleintyd+ af die heilige geskrifte geken het, wat jou wys kan maak tot redding+ deur die geloof in verband met Christus Jesus.+