Spreuke 4:5 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 5 Verwerf wysheid,+ verwerf begrip.+ Moenie die woorde van my mond vergeet nie, en moenie daarvan afwyk nie+. Spreuke 16:16 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 16 Hoeveel beter is die verkryging van wysheid tog as goud!+ En die verkryging van begrip is verkiesliker as silwer.+ Openbaring 3:18 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 18 raai ek jou aan om by my goud te koop+ wat deur vuur gelouter is, sodat jy ryk kan word, en wit boklere, sodat jy geklee kan word en die skande van jou naaktheid nie openbaar word nie,+ en oogsalf om in jou oë te smeer,+ sodat jy kan sien.
5 Verwerf wysheid,+ verwerf begrip.+ Moenie die woorde van my mond vergeet nie, en moenie daarvan afwyk nie+.
16 Hoeveel beter is die verkryging van wysheid tog as goud!+ En die verkryging van begrip is verkiesliker as silwer.+
18 raai ek jou aan om by my goud te koop+ wat deur vuur gelouter is, sodat jy ryk kan word, en wit boklere, sodat jy geklee kan word en die skande van jou naaktheid nie openbaar word nie,+ en oogsalf om in jou oë te smeer,+ sodat jy kan sien.