Psalm 119:127 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 127 Daarom het ek u gebooie liefgehad,+Meer as goud, ja, as gelouterde goud.+ Spreuke 8:10 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 10 NEEM my dissipline aan en nie silwer nie, en kennis eerder as uitgesoekte goud.+ Prediker 7:12 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 12 Want wysheid dien as ’n beskerming+ net soos geld as ’n beskerming dien;+ maar die voordeel van kennis is dat wysheid die besitters daarvan in die lewe hou.+
12 Want wysheid dien as ’n beskerming+ net soos geld as ’n beskerming dien;+ maar die voordeel van kennis is dat wysheid die besitters daarvan in die lewe hou.+