Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Spreuke 3:7
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 7 Moenie wys word in jou eie oë nie.+ Vrees Jehovah en wyk af van die kwaad.+

  • Spreuke 15:12
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 12 Die spotter het nie die een lief wat hom teregwys nie.+ Na die wyses sal hy nie gaan nie.+

  • Johannes 9:41
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 41 Jesus het vir hulle gesê: “As julle blind was, sou julle geen sonde hê nie. Maar nou sê julle: ‘Ons sien.’+ Julle sonde+ bly.”

  • Romeine 1:22
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 22 Hoewel hulle verklaar het dat hulle wys is, het hulle dwaas geword+

  • Romeine 12:16
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 16 Julle moet dieselfde gesindheid teenoor ander hê as teenoor julleself;+ moenie hoë dinge bedink nie,+ maar word saam met die nederige dinge gelei.+ Moenie in julle eie oë verstandig word nie.+

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel