Eksodus 20:16 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 16 “Jy mag as ’n getuie nie valse getuienis teen jou medemens aflê nie.+ Psalm 52:2 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 2 Jou tong, geslyp soos ’n skeermes, beraam teëspoed+En handel bedrieglik.+ Psalm 57:4 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 4 My siel is te midde van leeus;+Ek kan nie anders as om te gaan lê onder verslinders nie, ja, die mensekinders,Wie se tande spiese en pyle is+En wie se tong ’n skerp swaard is.+ Psalm 120:3 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 3 Wat sal aan jou gegee word, en wat sal vir jou bygevoeg word,O bedrieglike tong?+ Psalm 140:3 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 3 Hulle het hulle tong skerp gemaak soos dié van ’n slang;+Die gif van die horingadder is onder hulle lippe.+ Sela. Jeremia 9:3 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 3 en hulle span hulle tong, soos hulle boog, in leuens;+ maar hulle was nie met betrekking tot getrouheid magtig in die land nie. “Want van slegtheid tot slegtheid het hulle voortgegaan, en selfs my het hulle geïgnoreer”,+ is die woord van Jehovah. Jakobus 3:6 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 6 Wel, die tong is ’n vuur.+ Die tong maak ’n wêreld van onregverdigheid onder ons lede uit, want dit bevlek die hele liggaam+ en steek die wiel van die natuurlike lewe aan die brand en dit word deur Gehenʹna aan die brand gesteek.
4 My siel is te midde van leeus;+Ek kan nie anders as om te gaan lê onder verslinders nie, ja, die mensekinders,Wie se tande spiese en pyle is+En wie se tong ’n skerp swaard is.+
3 Hulle het hulle tong skerp gemaak soos dié van ’n slang;+Die gif van die horingadder is onder hulle lippe.+ Sela.
3 en hulle span hulle tong, soos hulle boog, in leuens;+ maar hulle was nie met betrekking tot getrouheid magtig in die land nie. “Want van slegtheid tot slegtheid het hulle voortgegaan, en selfs my het hulle geïgnoreer”,+ is die woord van Jehovah.
6 Wel, die tong is ’n vuur.+ Die tong maak ’n wêreld van onregverdigheid onder ons lede uit, want dit bevlek die hele liggaam+ en steek die wiel van die natuurlike lewe aan die brand en dit word deur Gehenʹna aan die brand gesteek.