1 Samuel 20:33 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 33 Daarop het Saul die spies na hom toe gegooi om hom te tref;+ en Joʹnatan het te wete gekom dat sy vader besluit het om Dawid dood te maak.+ Spreuke 16:32 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 32 Hy wat nie gou toornig word nie, is beter as ’n sterk man,+ en hy wat sy gees beheers, as die een wat ’n stad inneem.+ Spreuke 22:24 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 24 Moenie omgaan met iemand wat gou toornig word nie;+ en by ’n man wat woedebuie het, moet jy nie ingaan nie, Spreuke 29:11 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 11 ’n Sot laat al sy gees uit, maar hy wat wys is, hou dit tot op die laaste kalm.+
33 Daarop het Saul die spies na hom toe gegooi om hom te tref;+ en Joʹnatan het te wete gekom dat sy vader besluit het om Dawid dood te maak.+
32 Hy wat nie gou toornig word nie, is beter as ’n sterk man,+ en hy wat sy gees beheers, as die een wat ’n stad inneem.+
24 Moenie omgaan met iemand wat gou toornig word nie;+ en by ’n man wat woedebuie het, moet jy nie ingaan nie,