Spreuke 14:29 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 29 Hy wat nie gou toornig word nie, is oorvloedig in onderskeidingsvermoë,+ maar wie ongeduldig is, verhef dwaasheid.+ Spreuke 25:28 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 28 Soos ’n deurbreekte stad sonder ’n muur is die man wat sy gees nie in bedwang hou nie.+ Amos 5:13 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 13 Daarom sal hy wat insig het, in dié tyd stilbly, want dit sal ’n rampspoedige tyd wees.+
29 Hy wat nie gou toornig word nie, is oorvloedig in onderskeidingsvermoë,+ maar wie ongeduldig is, verhef dwaasheid.+