2 Samuel 20:9 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 9 En Joab het vir Amaʹsa gesê: “Gaan dit goed met jou, my broer?”+ Toe het Joab met die regterhand Amaʹsa se baard gegryp om hom te soen.+ Matteus 12:34 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 34 Addergebroedsel,+ hoe kan julle goeie dinge sê terwyl julle goddeloos is?+ Want uit die oorvloed van die hart spreek die mond.+ Lukas 22:47 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 47 Terwyl hy nog gepraat het, kyk! ’n skare, en die man met die naam Judas, een van die twaalf, het voor hulle uit gegaan;+ en hy het nader gekom na Jesus toe om hom te soen.+
9 En Joab het vir Amaʹsa gesê: “Gaan dit goed met jou, my broer?”+ Toe het Joab met die regterhand Amaʹsa se baard gegryp om hom te soen.+
34 Addergebroedsel,+ hoe kan julle goeie dinge sê terwyl julle goddeloos is?+ Want uit die oorvloed van die hart spreek die mond.+
47 Terwyl hy nog gepraat het, kyk! ’n skare, en die man met die naam Judas, een van die twaalf, het voor hulle uit gegaan;+ en hy het nader gekom na Jesus toe om hom te soen.+