Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Matteus 26:47
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 47 En terwyl hy nog gepraat het, kyk! toe het Judas,+ een van die twaalf, gekom, en saam met hom ’n groot menigte met swaarde+ en knuppels, gestuur deur die hoofpriesters en ouer manne van die volk.+

  • Markus 14:43
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 43 En onmiddellik, terwyl hy nog gepraat het, het Judas, een van die twaalf, daar aangekom, en saam met hom ’n menigte met swaarde en knuppels, gestuur deur die hoofpriesters en die skrifgeleerdes en die ouer manne.+

  • Johannes 18:2
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 2 En Judas, sy verraaier, het ook die plek geken, omdat Jesus dikwels met sy dissipels daar saamgekom het.+

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel