2 Samuel 13:26 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 26 Uiteindelik het Absalom gesê: “As u nie gaan nie, laat dan asseblief my broer Amnon saam met ons gaan.”+ Hierop het die koning vir hom gesê: “Waarom moet hy saam met jou gaan?” Psalm 12:2 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 2 Hulle bly onwaarheid tot mekaar spreek;+Met vleiende lippe+ bly hulle dubbelhartig+ spreek. Psalm 28:3 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 3 Moet my nie wegsleep saam met die goddeloses en saam met dié wat skadelike dinge beoefen nie,+Dié wat woorde van vrede met hulle metgeselle spreek,+ terwyl daar kwaad in hulle hart is.+
26 Uiteindelik het Absalom gesê: “As u nie gaan nie, laat dan asseblief my broer Amnon saam met ons gaan.”+ Hierop het die koning vir hom gesê: “Waarom moet hy saam met jou gaan?”
3 Moet my nie wegsleep saam met die goddeloses en saam met dié wat skadelike dinge beoefen nie,+Dié wat woorde van vrede met hulle metgeselle spreek,+ terwyl daar kwaad in hulle hart is.+