17 En ek sal inderdaad my aangesig teen julle rig, en julle sal beslis voor julle vyande verslaan word;+ en julle haters sal julle eenvoudig vertrap,+ en julle sal vlug terwyl niemand julle agtervolg nie.+
6 En Jehovah het die kamp van die Siriërs die geluid van strydwaens, die geluid van perde, die geluid van ’n groot krygsmag,+ laat hoor,+ sodat hulle vir mekaar gesê het: “Kyk! Die koning van Israel het die konings van die Hetiete+ en die konings van Egipte+ teen ons gehuur om ons aan te val!”