-
Deuteronomium 15:9Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
-
-
9 Let op jouself dat daar nie ’n onedele woord in jou hart opkom+ nie deurdat jy sê: ‘Die sewende jaar, die jaar van die kwytskelding, het naby gekom’,+ en jou oog inderdaad onvrygewig teenoor jou arm broer word,+ en jy hom niks gee nie, en hy teen jou tot Jehovah moet roep,+ en dit vir jou ’n sonde geword het.+
-
-
Matteus 20:12Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
-
-
12 en gesê: ‘Hierdie laastes het een uur gewerk; nogtans het u hulle gelykgemaak aan ons wat die las van die dag en die versengende hitte gedra het!’
-