Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Eksodus 22:23
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 23 As jy hom hoegenaamd verdruk, dan sal ek, as hy enigsins tot my roep, sy geroep sekerlik hoor;+

  • Deuteronomium 24:15
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 15 Op sy dag moet jy hom sy loon gee,+ en die son mag nie daaroor ondergaan nie, want hy is in die moeilikheid en hef sy siel op na sy loon; sodat hy nie teen jou tot Jehovah roep+ en dit vir jou sonde word nie.+

  • Job 34:28
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 28 Om die geroep van die geringe tot hom te laat kom;

      En so hoor hy die geroep van die geteisterdes.+

  • Spreuke 21:13
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 13 Wat iemand betref wat sy oor toestop vir die klaaggeroep van die geringe,+ hy sal self ook roep en nie geantwoord word nie.+

  • Jakobus 5:4
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 4 Kyk! Die loon wat die werkers toekom wat julle lande geoes het maar wat deur julle teruggehou word,+ hou aan om uit te roep,+ en die hulpkrete+ van dié wat oes, het tot in die ore+ van Jehovah van die leërs gekom.

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel