Spreuke 4:23 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 23 Bewaak jou hart meer as enigiets anders wat bewaar moet word,+ want daaruit is die oorspronge van die lewe.+ Jeremia 17:10 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 10 Ek, Jehovah, deursoek die hart,+ ondersoek die niere,+ ja, om aan elkeen te gee volgens sy weë,+ volgens die vrug van sy handelinge.+ Matteus 15:19 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 19 Uit die hart kom daar byvoorbeeld goddelose redenasies,+ moorde, egbreuk, hoererye, diefstalle, valse getuienisse, lasteringe.+
23 Bewaak jou hart meer as enigiets anders wat bewaar moet word,+ want daaruit is die oorspronge van die lewe.+
10 Ek, Jehovah, deursoek die hart,+ ondersoek die niere,+ ja, om aan elkeen te gee volgens sy weë,+ volgens die vrug van sy handelinge.+
19 Uit die hart kom daar byvoorbeeld goddelose redenasies,+ moorde, egbreuk, hoererye, diefstalle, valse getuienisse, lasteringe.+