26 want ter wille van ’n vrou wat ’n prostituut is, verval ’n mens tot ’n ronde brood;+ maar wat ’n ander man se vrou betref, sy maak jag op ’n kosbare siel.+
13 Later, nie baie dae daarna nie, het die jongste seun alles bymekaargemaak en na die buiteland gereis, na ’n ver land, en daar sy eiendom verkwis deur ’n losbandige lewe te lei.+