Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Ester 3:2
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 2 En al die koning se knegte wat in die koning se poort+ was, het laag gebuig en hulle voor Haman neergewerp, want so het die koning aangaande hom beveel. Maar wat Morʹdegai betref, hy het nie laag gebuig of hom neergewerp nie.+

  • Ester 5:11
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 11 en Haman het die heerlikheid van sy rykdom+ aan hulle bekend gemaak en die groot getal van sy seuns+ en alles waarin die koning hom groot gemaak het en hoe hy hom oor die vorste en die knegte van die koning verhef het.+

  • Spreuke 16:18
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 18 Trots kom voor ’n ineenstorting+ en ’n hoogmoedige gees voor struikeling.+

  • Spreuke 18:12
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 12 Voor ’n ineenstorting is die hart van ’n man verwaand,+ en nederigheid gaan heerlikheid vooraf.+

  • Spreuke 30:13
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 13 Daar is ’n geslag wie se oë tog so trots geword het, en wie se stralende oë verhewe is.+

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel