Deuteronomium 8:12 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 12 sodat jy nie eet en inderdaad versadig word en goeie huise bou en inderdaad daarin woon,+ 1 Samuel 25:36 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 36 Later het Abiʹgail by Nabal gekom, en kyk, hy het ’n feesmaal soos die feesmaal van die koning+ in sy huis gehad; en Nabal se hart was vrolik in hom, en hy was smoordronk;+ en sy het hom tot die oggendlig niks kleins of groots vertel nie.
36 Later het Abiʹgail by Nabal gekom, en kyk, hy het ’n feesmaal soos die feesmaal van die koning+ in sy huis gehad; en Nabal se hart was vrolik in hom, en hy was smoordronk;+ en sy het hom tot die oggendlig niks kleins of groots vertel nie.