Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Deuteronomium 19:10
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 10 sodat geen onskuldige bloed+ vergiet word in jou land wat Jehovah jou God jou as ’n erfdeel gee en geen bloedskuld op jou kom nie.+

  • 1 Samuel 25:26
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 26 En nou, my heer, so waar as Jehovah lewe+ en so waar as u siel lewe,+ Jehovah het u daarvan teruggehou+ om bloedskuldig te word+ en u eie hand tot u redding te laat kom.+ En laat dan nou u vyande en dié wat daarop uit is om my heer kwaad aan te doen, soos Nabal word.+

  • Psalm 73:2
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    •  2 Wat my betref, my voete het amper afgewyk,+

      My voetstappe het byna uitgegly.+

  • Spreuke 15:1
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 15 ’n Sagte antwoord keer woede af,+ maar ’n woord wat pyn veroorsaak, laat toorn opkom.+

  • Jakobus 5:20
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 20 weet dan dat hy wat ’n sondaar van die dwaling+ van sy weg laat terugdraai, sy siel van die dood sal red+ en ’n menigte sondes sal bedek.+

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel