Spreuke 18:6 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 6 Die lippe van die sot kom in ’n rusie,+ en sy mond roep selfs om slae.+ Spreuke 20:3 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 3 Dit strek ’n man tot eer om twis te laat staan,+ maar elke dwaas sal daarin uitbars.+ Spreuke 25:8 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 8 Moenie uitgaan om haastig ’n regsaak te voer nie, sodat dit nie ’n kwessie sal wees van wat jy teen die afloop daarvan sal doen wanneer jou medemens jou dan verneder nie.+
8 Moenie uitgaan om haastig ’n regsaak te voer nie, sodat dit nie ’n kwessie sal wees van wat jy teen die afloop daarvan sal doen wanneer jou medemens jou dan verneder nie.+