Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Spreuke 14:17
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 17 Hy wat gou toornig word, sal dwaas optree,+ maar die man met denkvermoëns word gehaat.+

  • Spreuke 18:6
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 6 Die lippe van die sot kom in ’n rusie,+ en sy mond roep selfs om slae.+

  • Prediker 7:9
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 9 Moenie haastig wees in jou gees om aanstoot te neem nie,+ want om aanstoot te neem, rus in die boesem van die sotte.+

  • Jakobus 4:1
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 4 Uit watter bron kom daar oorloë en uit watter bron kom daar bakleiery onder julle? Kom dit nie uit hierdie bron nie,+ naamlik uit julle begeertes na sinsgenot wat ’n stryd in julle lede voer?+

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel