Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Spreuke 9:9
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 9 Gee aan ’n wyse, en hy sal nog wyser word.+ Gee kennis aan ’n regverdige, en hy sal in kundigheid toeneem.

  • Spreuke 22:29
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 29 Het jy ’n man gesien wat vaardig is in sy werk? Voor konings sal hy staan;+ hy sal nie voor gewone mense staan nie.

  • Daniël 1:20
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 20 En wat elke saak van wysheid en begrip+ betref waaroor die koning hulle uitgevra het, het hy selfs gevind dat hulle tien keer beter was as al die towerpriesters+ en die besweerders+ wat in sy hele koninklike gebied was.

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel