Psalm 119:100 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 100 Ek tree verstandiger op as ouer manne,+Omdat ek u bevele bewaar het.+ Spreuke 4:7 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 7 Wysheid kom eerste.+ Verwerf wysheid; en by alles wat jy verwerf, verwerf begrip.+ Spreuke 4:8 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 8 Ag dit hoog, en dit sal jou verhef.+ Dit sal jou verheerlik omdat jy dit omhels.+