2 Daarom het die koning gesê dat die towerpriesters+ en die besweerders en die towenaars en die Galdeërs geroep moet word om vir die koning sy drome te vertel.+ En hulle het ingekom en voor die koning gaan staan.
7 “Toe het die towerpriesters, die besweerders, die Galdeërs+ en die sterrewiggelaars+ ingekom; en ek het voor hulle gesê wat die droom was, maar sy uitlegging het hulle nie aan my bekend gemaak nie.+
8 Toe het al die wyse manne van die koning ingekom, maar hulle was nie bekwaam genoeg om die skrif te lees of die uitlegging aan die koning bekend te maak nie.+