Spreuke 4:4 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 4 En hy het my onderrig+ en vir my gesê: “Laat jou hart+ my woorde stewig vashou.+ Onderhou my gebooie en bly lewe.+ 1 Timoteus 4:8 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 8 Want liggaamlike oefening het min voordeel; maar godvrugtige toegewydheid+ is voordelig vir alles,+ aangesien dit belofte inhou vir die teenswoordige en die toekomstige lewe.+
4 En hy het my onderrig+ en vir my gesê: “Laat jou hart+ my woorde stewig vashou.+ Onderhou my gebooie en bly lewe.+
8 Want liggaamlike oefening het min voordeel; maar godvrugtige toegewydheid+ is voordelig vir alles,+ aangesien dit belofte inhou vir die teenswoordige en die toekomstige lewe.+