Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Psalm 19:10
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 10 Hulle is begeerliker as goud, ja, as goed gelouterde goud;+

      En soeter as heuning+ en die vloeiende heuning van die koeke.+

  • Psalm 119:72
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 72 Die wet+ van u mond is goed vir my,+

      Beter as duisende stukke goud en silwer.+

  • Psalm 119:127
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 127 Daarom het ek u gebooie liefgehad,+

      Meer as goud, ja, as gelouterde goud.+

  • Spreuke 3:14
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 14 want om dit as gewin te hê, is beter as om silwer as gewin te hê, en om dit as opbrengs te hê, beter as goud.+

  • Spreuke 16:16
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 16 Hoeveel beter is die verkryging van wysheid tog as goud!+ En die verkryging van begrip is verkiesliker as silwer.+

  • Spreuke 20:15
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 15 Daar is goud, ook ’n oorvloed van korale; maar die lippe van kennis is kosbare houers.+

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel