Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Eksodus 23:25
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 25 En julle moet Jehovah julle God dien,+ en hy sal beslis jou brood en jou water seën;+ en ek sal inderdaad die kwale uit jou midde verwyder.+

  • Deuteronomium 28:2
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 2 En al hierdie seëninge sal oor jou kom en jou inhaal,+ omdat jy na die stem van Jehovah jou God bly luister:

  • Spreuke 11:26
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 26 Wie graan terughou—die bevolking sal hom vervloek, maar daar is ’n seën vir die hoof van die een wat toelaat dat dit gekoop word.+

  • Spreuke 28:20
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 20 ’n Man van getroue dade sal baie seëninge kry,+ maar hy wat hom haas om rykdom te verwerf, sal nie onskuldig bly nie.+

  • Maleagi 3:10
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 10 Bring al die tiendes+ in die voorraadkamer, sodat daar voedsel in my huis kan wees;+ en stel my asseblief hierin op die proef”,+ het Jehovah van die leërs gesê, “of ek nie vir julle die sluise van die hemel sal oopmaak+ en op julle ’n seën sal uitstort totdat daar geen gebrek meer is nie.”+

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel