Spreuke 17:20 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 20 Hy wat verdorwe van hart is, sal die goeie nie vind nie,+ en hy wat verdraaid van tong is, sal in rampspoed val.+ Spreuke 18:6 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 6 Die lippe van die sot kom in ’n rusie,+ en sy mond roep selfs om slae.+ Prediker 10:12 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 12 Die woorde uit die mond van die wyse beteken guns,+ maar die lippe van die sot verswelg hom.+
20 Hy wat verdorwe van hart is, sal die goeie nie vind nie,+ en hy wat verdraaid van tong is, sal in rampspoed val.+