Job 31:24 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 24 As ek my op goud verlaat het,Of vir goud gesê het: ‘Jy is my vertroue!’+ Prediker 7:12 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 12 Want wysheid dien as ’n beskerming+ net soos geld as ’n beskerming dien;+ maar die voordeel van kennis is dat wysheid die besitters daarvan in die lewe hou.+ Lukas 12:19 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 19 en ek sal vir my siel sê:+ “Siel, jy het talle goeie dinge wat vir baie jare weggesit is; ontspan, eet, drink, wees vrolik.”’+
12 Want wysheid dien as ’n beskerming+ net soos geld as ’n beskerming dien;+ maar die voordeel van kennis is dat wysheid die besitters daarvan in die lewe hou.+
19 en ek sal vir my siel sê:+ “Siel, jy het talle goeie dinge wat vir baie jare weggesit is; ontspan, eet, drink, wees vrolik.”’+