Spreuke 10:15 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 15 Die waardevolle dinge van ’n ryke is sy sterk stad.+ Die ondergang van die geringes is hulle armoede.+ Lukas 16:9 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 9 “Ook sê ek vir julle: Maak vir julle vriende+ deur middel van die onregverdige rykdom,+ sodat wanneer dit faal, hulle julle in die ewige woonplekke sal ontvang.+
15 Die waardevolle dinge van ’n ryke is sy sterk stad.+ Die ondergang van die geringes is hulle armoede.+
9 “Ook sê ek vir julle: Maak vir julle vriende+ deur middel van die onregverdige rykdom,+ sodat wanneer dit faal, hulle julle in die ewige woonplekke sal ontvang.+