Spreuke 10:28 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 28 Die verwagting van die regverdiges is ’n vreugde,+ maar die hoop van die goddeloses sal vergaan.+ Spreuke 14:32 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 32 Weens sy slegtheid sal die goddelose neergestoot word,+ maar die regverdige sal ’n toevlug in sy onkreukbaarheid vind.+ 2 Tessalonisense 1:9 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 9 Húlle sal as regterlike straf+ ewige vernietiging+ ondergaan, weg van die aangesig van die Here en van die heerlikheid van sy krag af,+
32 Weens sy slegtheid sal die goddelose neergestoot word,+ maar die regverdige sal ’n toevlug in sy onkreukbaarheid vind.+
9 Húlle sal as regterlike straf+ ewige vernietiging+ ondergaan, weg van die aangesig van die Here en van die heerlikheid van sy krag af,+