Spreuke 16:29 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 29 ’n Man van geweld sal sy naaste verlei+ en laat hom beslis op ’n weg gaan wat nie goed is nie.+ Romeine 16:18 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 18 Want sulke mense is nie slawe van ons Here Christus nie, maar van hulle eie buik;+ en deur mooipraatjies+ en vleitaal+ verlei hulle die harte van onskuldiges.
18 Want sulke mense is nie slawe van ons Here Christus nie, maar van hulle eie buik;+ en deur mooipraatjies+ en vleitaal+ verlei hulle die harte van onskuldiges.