Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Spreuke 10:16
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 16 Die werk van die regverdige lei tot die lewe;+ die opbrengs van die goddelose lei tot sonde.+

  • Spreuke 12:28
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 28 Op die weg van regverdigheid is lewe,+ en die reis op die pad daarvan beteken: geen dood.+

  • Habakuk 2:4
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 4 “Kyk! Sy siel is opgeblase;+ dit was nie regskape in hom nie. Maar wat die regverdige betref, deur sy getroue geloof sal hy bly lewe.+

  • Handelinge 10:35
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 35 maar in elke nasie is die mens wat hom vrees en regverdigheid beoefen, vir hom aanneemlik.+

  • Openbaring 2:10
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 10 Moenie bang wees vir die dinge wat jy weldra gaan ly nie.+ Kyk! Die Duiwel+ sal aanhou om party van julle in die gevangenis te gooi sodat julle ten volle op die proef gestel kan word+ en sodat julle tien dae lank verdrukking+ kan hê. Wees selfs tot in die dood getrou,+ en ek sal jou die kroon van die lewe gee.+

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel