Spreuke 11:30 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 30 Die vrug van die regverdige is ’n boom van die lewe,+ en hy wat siele wen, is wys.+ Habakuk 2:4 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 4 “Kyk! Sy siel is opgeblase;+ dit was nie regskape in hom nie. Maar wat die regverdige betref, deur sy getroue geloof sal hy bly lewe.+ Galasiërs 6:8 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 8 want hy wat met die oog op sy vlees saai, sal verderwing uit sy vlees maai,+ maar hy wat met die oog op die gees saai,+ sal ewige lewe uit die gees maai.+
4 “Kyk! Sy siel is opgeblase;+ dit was nie regskape in hom nie. Maar wat die regverdige betref, deur sy getroue geloof sal hy bly lewe.+
8 want hy wat met die oog op sy vlees saai, sal verderwing uit sy vlees maai,+ maar hy wat met die oog op die gees saai,+ sal ewige lewe uit die gees maai.+