Spreuke 15:4 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 4 Die kalmte van die tong is ’n lewensboom,+ maar verdraaidheid daarin breek die gees af.+ 2 Korintiërs 3:3 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 3 Want dit is duidelik dat julle ’n brief van Christus is wat deur ons as bedienaars geskryf is,+ geskryf nie met ink nie, maar met gees+ van ’n lewende God, nie op kliptafels nie,+ maar op vleeslike tafels, op harte.+
3 Want dit is duidelik dat julle ’n brief van Christus is wat deur ons as bedienaars geskryf is,+ geskryf nie met ink nie, maar met gees+ van ’n lewende God, nie op kliptafels nie,+ maar op vleeslike tafels, op harte.+