Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Spreuke 12:18
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 18 Daar is een wat onnadenkend praat soos met swaardsteke,+ maar die tong van die wyses is genesing.+

  • Spreuke 16:24
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 24 Aangename woorde is ’n heuningkoek,+ soet vir die siel en ’n genesing vir die gebeente.+

  • Spreuke 17:27
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 27 Iemand wat sy woorde inhou, besit kennis,+ en ’n man met onderskeidingsvermoë is kalm van gees.+

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel