Psalm 52:2 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 2 Jou tong, geslyp soos ’n skeermes, beraam teëspoed+En handel bedrieglik.+ Spreuke 18:7 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 7 Die mond van die sot is sy ondergang,+ en sy lippe is ’n strik vir sy siel.+