Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Genesis 49:6
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 6 Moenie in hulle intieme groep kom nie,+ o my siel. Moenie met hulle vergadering verenig word nie,+ o my gemoed, want in hulle toorn het hulle manne doodgemaak,+ en in hulle eiemagtigheid het hulle bulle se hakskeensenings afgesny.

  • Rigters 1:7
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 7 Hierop het Adoʹni-Beʹsek gesê: “Daar was sewentig konings wie se duime van hulle hande en groottone van hulle voete afgesny was wat onder my tafel voedsel opgetel het. Net soos ek gedoen het, so het God my vergeld.”+ Daarna het hulle hom na Jerusalem+ gebring, en hy het daar gesterf.

  • 1 Samuel 11:2
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 2 Toe het Nahas, die Ammoniet, vir hulle gesê: “Op hierdie voorwaarde sal ek dit met julle sluit, op voorwaarde dat julle almal se regteroog uitgesteek word,+ en ek sal dit as ’n smaad op die hele Israel lê.”+

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel