26 As iemand meen dat hy ’n vormlike aanbidder is+ en tog nie sy tong in toom hou nie,+ maar voortgaan om sy eie hart te bedrieg,+ dié man se vorm van aanbidding is vergeefs.+
16 Hierdie mense is murmureerders,+ klaers oor hulle lewenslot, wat volgens hulle eie begeertes handel,+ en hulle mond spreek opgeblase dinge,+ terwyl hulle ter wille van hulle eie voordeel persoonlikhede bewonder.+