Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • 1 Konings 2:23
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 23 Daarop het koning Salomo by Jehovah gesweer en gesê: “Mag God so aan my doen en mag hy so daaraan toevoeg+ as Adoʹnia hierdie saak nie ten koste van sy siel gespreek het nie.+

  • Psalm 5:6
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    •  6 U sal die leuenaars vernietig.+

      ’n Man van bloedvergieting+ en bedrog+ word deur Jehovah verfoei.

  • Prediker 5:6
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 6 Moenie toelaat dat jou mond jou vlees laat sondig nie,+ en moet ook nie voor die engel+ sê dat dit ’n fout was nie.+ Waarom moet die ware God verontwaardig raak oor jou stem en die werk van jou hande verwoes?+

  • Daniël 6:24
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 24 En die koning het bevel gegee, en hulle het dié manne wat Daniël beskuldig het,+ gebring en hulle,+ hulle seuns en hulle vrouens in die leeukuil gegooi;+ en hulle het nog nie die bodem van die kuil bereik nie of die leeus het hulle oorweldig en al hulle bene verbrysel.+

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel