Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Deuteronomium 6:7
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 7 en jy moet dit by jou kind inskerp+ en daaroor praat wanneer jy in jou huis sit en wanneer jy op die pad loop en wanneer jy gaan lê+ en wanneer jy opstaan.

  • Spreuke 3:12
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 12 want Jehovah wys die een tereg wat hy liefhet,+ net soos ’n vader doen met ’n seun in wie hy behae het.+

  • Spreuke 19:18
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 18 Tugtig jou seun terwyl daar hoop is;+ en moenie dat dit jou sielsbegeerte word om hom dood te maak nie.+

  • Spreuke 22:15
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 15 Dwaasheid sit vas in die hart van ’n seun;+ die roede van dissipline sal dit ver van hom af verwyder.+

  • Spreuke 23:14
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 14 Met die roede moet jy hom slaan, sodat jy sy siel van Sjeool kan verlos.+

  • Efesiërs 6:4
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 4 En vaders, moenie julle kinders irriteer nie,+ maar hou aan om hulle in die dissipline+ en verstandsregulering+ van Jehovah op te voed.+

  • Hebreërs 12:6
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 6 want Jehovah dissiplineer hom wat hy liefhet; ja, hy gesel elkeen wat hy as ’n seun aanneem.”+

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel