Spreuke 19:23 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 23 Die vrees van Jehovah lei tot die lewe,+ en jy sal die nag versadig deurbring;+ jy sal nie besoek word met wat sleg is nie.+ Jesaja 33:6 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 6 En die betroubaarheid van jou tye sal ’n rykdom van reddingsdade wees+—wysheid en kennis,+ die vrees van Jehovah,+ wat sy skat is.
23 Die vrees van Jehovah lei tot die lewe,+ en jy sal die nag versadig deurbring;+ jy sal nie besoek word met wat sleg is nie.+
6 En die betroubaarheid van jou tye sal ’n rykdom van reddingsdade wees+—wysheid en kennis,+ die vrees van Jehovah,+ wat sy skat is.