Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • 1 Konings 12:14
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 14 En hy het volgens die raad van die jong manne+ met hulle gepraat en gesê: “My vader het julle juk swaar gemaak, maar ék sal by julle juk byvoeg. My vader het julle met swepe getugtig, maar ék sal julle met gesels tugtig.”+

  • 1 Konings 12:16
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 16 Toe die hele Israel sien dat die koning nie na hulle geluister het nie, het die volk die koning geantwoord en gesê: “Watter deel het ons aan Dawid?+ En daar is geen erfdeel in die seun van Isai nie. Na jou gode,+ o Israel. Sorg nou vir jou eie huis, o Dawid!”+ Daarop het Israel na hulle tente begin gaan.

  • Spreuke 29:22
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 22 ’n Man wat gou toornig word, verwek twis,+ en iemand wat geneig is tot woede, begaan baie oortredings.+

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel