Rigters 5:8 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 8 Hulle het nuwe gode gekies.+Toe was daar oorlog in die poorte.+’n Skild was daar nie te sien nie, ook nie ’n lans nie,Onder veertigduisend in Israel.+ Psalm 81:12 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 12 En daarom het ek hulle laat gaan in die wederstrewigheid van hulle hart;+Hulle het in hulle eie planne gewandel.+ Jeremia 14:10 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 10 Só het Jehovah oor hierdie volk gesê: “So was hulle lief om rond te dwaal;+ hulle het hulle voete nie bedwing nie.+ Daarom het Jehovah geen behae in hulle gehad nie.+ Nou sal hy aan hulle oortreding dink en aan hulle sondes aandag skenk.”+
8 Hulle het nuwe gode gekies.+Toe was daar oorlog in die poorte.+’n Skild was daar nie te sien nie, ook nie ’n lans nie,Onder veertigduisend in Israel.+
12 En daarom het ek hulle laat gaan in die wederstrewigheid van hulle hart;+Hulle het in hulle eie planne gewandel.+
10 Só het Jehovah oor hierdie volk gesê: “So was hulle lief om rond te dwaal;+ hulle het hulle voete nie bedwing nie.+ Daarom het Jehovah geen behae in hulle gehad nie.+ Nou sal hy aan hulle oortreding dink en aan hulle sondes aandag skenk.”+