1 Konings 1:48 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 48 En ook het die koning só gesê: ‘Mag Jehovah, die God van Israel, geloof word,+ wat vandag iemand gegee het om op my troon te sit, terwyl my oë dit sien!’”+ Spreuke 23:15 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 15 My seun, as jou hart wys geword het,+ sal my hart bly wees, ja myne.+ Spreuke 27:11 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 11 Wees wys, my seun, en maak my hart bly,+ sodat ek hom wat my uittart, ’n antwoord kan gee.+
48 En ook het die koning só gesê: ‘Mag Jehovah, die God van Israel, geloof word,+ wat vandag iemand gegee het om op my troon te sit, terwyl my oë dit sien!’”+